Die VOC aan die Kaap, 1652-1795


Book cover for Die VOC aan die Kaap, 1652-1795 by Con de Wet, Leon Hattingh, Jan Visagie published by Africana Publishers

R350 | 575p. | ISBN 978-4853-0019-9

'n Span van 17 deskundige gee in hierdie boeke ‘n omvattende en nuwe siening van die VOC se dikwels omstrede bydrae tot die ontstaan en ontwikkeling van Suid-Afrika soos ons dit vandag ken.

Die nalatenskap van die VOC se handelsryk is steeds relevant vir ‘n gebalanseerde begrip van ons histories wortels. Die koloniale tydperk aan die Kaap die Goeie Hoop van 1652 word in hierdie boek in al sy aspekte op ‘n boeiende manier omskryf.

Protea Boekhuis. 575p. Hardeband. Illus. en kaarte.

Orders can be placed by sending an email to [email protected].

© Africana Publishers 2019 — present.