Ontdekkingsreisiger of soldaat?


Book cover for Ontdekkingsreisiger of soldaat? by Luc Panhuysen published by Africana Publishers

R225 | 189p. | ISBN 978-0-620-68346-3

Robert Jacob Gordon was van 1777 tot sy tragiese dood in 1795 bevelvoerder van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie se Kaapse garnisoen. In hierdie periode het hy in opdrag van die VOC vier ontdekkingsreise deur die nog ongerepte wildernis van Suider-Afrika onderneem, wat uitvoerig en op 'n lewendige manier deur die bekende Nederlandse historik Luc Panhuysen beskryf word. Veel aandag word hierby gegee aan Gordon as persoon, sy ontberinge en prestasies. Tydens een van sy reise het hy die Oranje Rivier na die Huis van Oranje vernoem.

Gordon was ’n kleurvolle persoonlikheid, en ’n vooraanstaande botanikus, soöloog, kartograaf en antropoloog.

Afrikaanse vertaling deur Wium van Zyl.

Orders can be placed by sending an email to [email protected].

© Africana Publishers 2019 — present.