Tonele uit ons dorp


Book cover for Tonele uit ons dorp by Thomas Francois Burgers published by Africana Publishers

R210 | 222p. | ISBN 978-0-620-39451-2

Hierdie sketse oor toestande in en karakters uit die Karoodorp Hanover is geskryf deur T.F. Burgers (1834-81), een van die kleurrykste en talentvolste figure in die 19de eeuse Suider-Afrika.

Burgers het veral bekend geword as President van die Zuid-Afrikaanse Republiek, gedurende 1872-77. Sy sketse het oorspronklik in 1866-69 in die koerant Het Volksblad verskyn, toe hy dominee in Hanover was. Hy was 'n vlymskerp satirikus en beskryf gebeurtenise en persoonlikhede op die dorp op 'n meesterlike manier.

Die boek is saamgestel en geredigeer deur Wium van Zyl.

Orders can be placed by sending an email to [email protected].

© Africana Publishers 2019 — present.