Afrikaanse Gedigte


Book cover for Afrikaanse Gedigte by Verskeie published by Africana Publishers

R180 | 193p. | ISBN 0-86968-068-4

Afrikaanse Gedigte (Paarl Drukpers, 1906) bevat ‘n keur uit die gedigte wat tydens die Eerste Afrikaanse Taal-beweging (1876-1906) in die Afrikaanse Patriot en Ons Klyntji verskyn het. Hierdie fasimilee-herdruk is in 1987 deur die Suid-Afrikaanse Biblioteek uitgegee, met ‘n nuwe inleiding deur prof Roy Pheiffer.

Orders can be placed by sending an email to [email protected].

© Africana Publishers 2019 — present.